Wilgenhof 1959 - 1962
Ek was 'n advokaat by die Pretoriase Balie vanaf 1963 tot aan die einde van 1984. Ek is op 1 Januarie 1985 aangestel as 'n regter van die hooggeregshof en doen steeds die werk wat 'n regter moet doen.