Wilgenhof 1964-1967
Voorheen Adjunk-direkteur Generaal (Hoof van Staatsdepartement)van Landbou in die Wes-Kaap. Besit nou eie maatskappy wat landbou-ontwikkelingswerk in Afrika doen - gesetel in Stellenbosch.