Willie Visagie
Wilgenhof 1964-1967
27 jaar by die SAUK as: Joernalis/Nasionale Radionuusredakteur tot uiteindelik Hoof van Mediabetrekkinge en Publikasies. Verlaat SAUK in 1995. Bedryf tans 'n BK wat nuus verskaf aan kommersiële en gemeenskapsradiostasies landwyd.