Wilgenhof 1966-1969
Na 10 jaar se navorsing by die NIVV te stellenbosch het ek gaan medies swot en begin praktiseer in 1987. Ons het besluit om te emmigreer in 2000 en bly nou in Calgary, Alberta, Kanada waar ek praktiseer as algemene praktisyn.