Roelf Grove
Email: Roelf.Grove@wilgenhof.org

Wilgenhof 1966-1968
B.Sc Stellenbosch 1970 MBA Stellenbosch 1981

Sedert 1972 in vervoer en logistiek. Vir die afgelope tien jaar is ek met my eie onderneming doening. Ek en broer Jan het saam 'n sagteware aanwending ontwikkel wat 2009 by mooi sukses getoon het. Geen planne om vroeg af te tree nie


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne