Wilgenhof 1968-1968
Ek moes teen wil en dank Die Plek verlaat vir Pretoria omrede my veeartsenykursus nie in Batchelors kon inpas nie. Na kwalifikasie het ek in Suid-Wes Afrika van destyds en op die Vrystaatse vlaktes gewerk as praktisyn, en is nou die afgelope 16 jaar by die akademia op Maties as dosent in reproduksie fisiologie (seks). Getroud met een seun wat vyf jaar in Die Plek was. Waar is die res van die 1968 groep??? Wakker word né!!