Deon Louw
Wilgenhof 1972-1974
Weggeval met opleiding by Yskor en toe AECI. Maak draai by De Villiers & MooreRaadgewende Ingenieurs. Begin Elektrisiteits departement by Goodwood Munisipaliteit as Elektriese Stadsingenieur en daarna dieselfde met Stad Tygerberg as Direkteur: Elektriese Ingenieursdienste. Met die samemselting met Kaapstad is ek tans die Tussentydse Bestuurder: Beleid, Transformasie en Strategie,