Jeremy C Kotze
Email: Jeremy.Kotze@wilgenhof.org

Wilgenhof 1975-1979
BA(Law) LLB

Ek was jare lank n prokureur in SA betrokke in eiendomsoordragte deel van die mark, maar het twee jaar terug verhuis London toe waar ek nou verder spesialiseer in conveyancing - die lewe is gejaag en dit is koud en as die Springbokke boonop verloor, raak ons meer gatvol. is daar nie n bond of n ding hier in London wat ek kan opsoek - of miskien kan jou computer n paar name uitspoeg van manne met addresse hier in my valley? My address is 15 Fairlawns, London Road, Brentwood, Essex, CM14 4NL ( Tel 01277 234438(huis) en 01277 359001 (werk))

My twee seuns van 16 en 13 pas goed aan en geniet die lewe hier en hopelik is die eerste een binnekort daar op die galg as eerste jaar!

Terloops, ek was ook daar die aand to Doc se foto geneem is op die vorige bladsy van hierdie site - iemand het vir die man op die grond gese "pasop, hier kom Doc" en hy antwoord to in sy dronkenskap daar waar Doc bo oor hom staan "aaag, fok Doc!" Doc het maar net gelag

Totsiens menere - ek hoop ek hoor gou van julle.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne