Wilgenhof 1976-1980
Na graad in 80 natuurlik ook by die Geniekorps 'n draai gemaak (waar Sonny Schmidt gelukkig my Lt was!), Werk as SpooriesIng in Bellville tot 1984, terug geboorteland toe (toe nog Suidwes) as Ing by Whk Munisipaliteit, Finansiƫle Kontroleur by TransNamib 1988-1996, Hoofbestuurder van 'n visfabriek op Walvisbaai tot 2000 en vandaar weer in cruisemode as Ing. by Walvisbaai Mun. Was 25 jr getroud met varsity doll Annamari en het 3 pragtige kinders. Kom maak asb! 'n draai julle fokkers wat altyd hier kom vakansiehou!