Andries Stucki
Wilgenhof 1976-1979
Spoorwee in Port Elizabeth, Walvisbaai, Keetmanshoop en terug in PE. Dwaal (vlieg) rond vir 2 jaar, raak gatvol en spes in beton en begin readymix en quarry. Genoeg van die stof gehad .. verkoop alles en rig 'n fabriek op wat beton (vooraf gespanne hol-kern blad) vloere vervaardig in Port Elizabeth.