Anton Noffke
Email: Anton.Noffke@wilgenhof.org

Wilgenhof 1976-1979
BA & BA Hons

Ek woon in Singapoer as hoofbestuurder van ASE Aerospace sedert September 2001. Vorige twee jaar in Kanada betrokke met die bestuur van n paar beleggings daar. Vanaf 1991 tot 1999 by SAL in Frankryk, Taiwan, Singapoer en Hong Kong voor my trek Kanada toe. Na Die Plek by die Vloot in Suid Afrika as n Inligtings Offisier vir 7 1/2 jaar, en toe terug Stellenbosch toe met my eie onderneming (onthou iemand Snack Shack en Aqua Energy?)


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne