Recht Hiemstra (Tak)
Wilgenhof 1976-1978
CEO van ImperialBank in Johannesburg. Werk nou elf jaar by Imperial groep, voor dit by aandelemakelaars, Ed Hern, Rudolph, Barclays Aksepbank en die NOK. Was army toe na die plek en het daarna op Stellenbosch ge-article. Getroud met Cecilia met twee seuns, Frans (15) en Victor (12) Hulle word albei gemoer as hulle nie Wilgenhof toe kom nie