Cecil Reed
Email: Cecil.Reed@wilgenhof.org

Wilgenhof 1978-1981
HOD(LO) Stel 1978, BA UNISA, B. ED. U - Kaaapstad

Na twee jaar diensplig het ek 6 jaar lank LO en Geskiedenis in Hoofstroom Onderwys gegee. Gatvol begin raak van te veel sport en by spesiale onderwys betrokke geraak. Tans Adjunk-hoof van Vera Skool vir Outistiese leerders in Rondebosch-Oos, Kaapstad. Getroud met Anita, twee kinders, lizelle 17, en Colin 14


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne