Wilgenhof 78-81-84
Ek is 'n prokureur in Jeffreysbaai vir die afgelope 10 jaar. Ek het ook belange in ander besighede. Ek is getroud met Suzette en het drie seuns 8, 6 en 4 jaar onderskeidelik.