Theo Kleynhans
Email: Theo.Kleynhans@wilgenhof.org

Wilgenhof 1979-1982
B.Ing (Electronies) Stellenbosch 1982, ELP Unisa 1999

Ek is getroud met Caron - my dol van die vierde jaar en het twee seuns, Michael [10] en Adrian [4]. Na diensplig in die SALM het ek by Atlas Vliegtuig Korporasie gaan werk as Software Engineer. Tydens 1989 tot 1992 het ek vir Israel Aircraft Industries in Israel gaan werk. Ek het daarna vir Denel Aviation as Avionika Bestuurder gaan werk en het einde 1999 die bestuurder van Nuwe Programme geword en bestuur nou die GRIPEN en HAWK vliegtuig programme vir Denel. Ek is besig om 'n MBL by UNISA te swot. 'n Paar vriende en ek het 'n konsultasie maatskappy (finance and engineering) FIMM Engineering gestig [1999] en is deeltyds hard besig om dit aan die werk te probeer kry. Intussen speel ek maar die Lottery as 'n fall back opsie.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne