Wilgenhof 1981-1984
Na diensplig het ek onderwys gegee en gevorder tot adjunk-hoof by drie skole. Is tand in New Zealand waar ek nogsteeds met die opvoeding van toekomstige All Blacks doenig is. Woon in Palmerston North op die Noord Eiland en is getroud met Susan. Geen kinders van my eie nie.