Wilgenhof 1982-1986
Ek is getroud met Erina en het 2 kinders Annemieke en Wiaan. Ek is 'n besigheidskonsultant by Cap Gemini Ernst & Young in Minneapolis MN. Ek het na LLB verder studeer, toe by Theron du Toit (nou PWC) gaan article, my CA gekry, toe by die Ontvanger my diensplig gedoen, daarna 'n paar jaar by Andrag in Bellville gewerk en toe raak ek 'n "konsultant" Ons het in 1998 na die VSA getrek, maar sal seker een of ander tyd terugkom, weet nie seker wanneer nie. Ek beplan nie so ver vooruit nie.