Wilgenhof 1982-1986
In 1987 het ek my eerste 3 maande van diensplig in Oudtshoorn deurgebring, maar genadiglik daarna 'n oorplasing na Youngfield gekry.Na 2 jaar se diensplig in die Kaap onder vreeslike moeilike toestande(rugbyspelende toestande bedoel ek!), het ek in Despatch onderwys gegee vir 4 jaar.
Het daarna by Liberty as Senior Konsultant(Makelaardsdienste) begin en is in Junie 2000 na Kaapstad verplaas waar ek Bestuurder was van die Liberty tak in Mouille Point. Het Augustus 2001 by Pleroma Versekeringsmakelaars(in Bloubergweg,Bloubergrant)die Risiko-en Beleggingsmaatskappy begin as uitvloeisel van die reeds bestaande Korttermynmaatskappy.
Is in 1991 met Hannalie Bester van Uitenhage getroud en ons het 'n seun (Lehandre'-8 jaar) en dogter (Janke-5jaar).
Ek spesialiseer in Finanasiele Behoefte Ontledings en is volledig gekontrakteer en geakkrediteer by Liberty,Sanlam,O/Mutual/Momentum/PPS, asook Discovery.
My kontakdetails is: 0836015690 / 021- 5560640(werk) / 021-9191766(huis)