Lourens Erasmus
Email: Lourens.Erasmus@wilgenhof.org

Wilgenhof 1982-1985
B.Sc (Hons) Stellenbosch 1985. B.Com UNISA 1996

Army in Oudtshoorn 1986-87. Goudmyne op Orkney vir 3 jaar (kry goud). Soek daarna goud vir 2 jaar, kry nog. Gaan soek nikkel in Barberton, kry weer. Gaan soek koper in Namibia, kry niks. Kom af Kaap toe (Somerset-Wes) en gaan soek koper in Botswana, kry, maar nie genoeg nie. Soek nou platinum in die Noordelike Provinsie, hier's baie. Het intussen getroud gekom en het 2 klein "blondes", by hulle Ma, nogal!


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne