Gerhard (Gatcha) van Rensburg
Wilgenhof 1983-1986
Boer sedert 1987 tot huidiglik. Getroud, twee kinders. Het tans 'n Simmentaler stoet opgebou. Ek stuur 'n foto van die reserwe junior kampioen by die 1999 Nasionale Kampioenskappe. Die bakkie-bok bust suipers het ook darem iewers gekom.