Abrie Wessels
Email: Abrie.Wessels@wilgenhof.org

Wilgenhof 1984-1987
B.Ing (Chemies), Stellenbosch 1987, HonsBA Stellenbosch 1992

Ek bly in die Paarl. Ek werk by Weir Envig, 'n kontrakteurs maatskappy in die waterbehandelingsveld. Ek fokus op ontsouting van industriële afvloei en brakwater. Ek is getroud met Aletta en het twee seuns, Hein (9jr) en Louis (6 jr)


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne