Andre Brandmuller
Email: Andre.Brandmuller@wilgenhof.org

Wilgenhof 1984-1986
BA (1987) LLB (1989) Stellenbosch

Praktiserende prokureur in Middelburg Mpumalanga, met my eie praktyk. Ek was ook die president van die Kamer van Koophandel vir Middelburg vir 1998-2000. Ek is getroud met Anne-marie, en het 2 seuns.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne