Casper Pieters
Email: Casper.Pieters@wilgenhof.org

Wilgenhof 1984-1989
BSc Agric (Hons)

Lank vir Kynoch Voere gewerk en 'n verskeidenheid posisies beklee vanaf Voedingskundige tot uitvoer bemarkingsbestuurder. Gatvol geraak en my eie besigheid begin naby Greylingstad (ek weet jy weet nie waar dit is nie) in Mpumalanga. Getroud met Renee waarmee ek reeds op universiteit uitgegaan het. Het 3 seuns wat sportmal is en my baie besig hou.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne