Francois van der Merwe (Thys Lourens)
Email: Francois.vanderMerwe@wilgenhof.org

Wilgenhof 1984-1985
B.Sc, Potchefstroom 1987

So 'n rukkie by Sanlam gewerk en nou werk ek by IBM in Kaapstad, baie besig met die integrasie van komplekse stelsels. Die foto is van my twee seuns, Dante (9) en Roland (4) in 2003. Hallo aan die ander 8 manne wat saam met my in 1985 die verekwas mildelik saam met 'n bietjie teer gebruik het.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne