Nell Potgieter
Email: Nell.Potgieter@wilgenhof.org

Wilgenhof 1984-1988
B.Ing (Siviel) Stellenbosch

Getroud met 2 dogters.(Tot Tony Reynolds se verbasing) Bly op 'n plaas in die Alexandria distrik, boer deeltyds met vleisbeeste en doen konsultasiewerk as ingenieur - konsentreer meestal in die water rigting.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne