Wilgenhof 1984-1987
Nadat die owerhede my vriedelik dog ernstig versoek het om die Bos te verlaat (iets te doen met Chemie 110 dink ek) is ek handelsvloot toe waar ek vir 'n paar op see was as skeepsingenieur. Daarna verder gaan swot op Tukkies, en begin werk in die IT veld. Het einde 1999 saam met 'n paar kollegas ons eie maatskappy begin byname Trispen Technologies, waar ons netwerk enkripse sagteware en hardeware ontwikkel.