André Roux
Email: Andre.Roux@wilgenhof.org

Wilgenhof 1985-1988
B.Ing (Elektronies), Stellenbosch 1988, M.Com (Ondernemingsbestuur), RAU 1996

Lugmag toe, Krygkor toe as elektroniese ingenieur, De Beers toe na die "oorlog" opgehou het, en vandaar na Didata en Comparex as projekbestuurder vir verskeie IT projekte. Begin 2003 weggebreek en help mede-ouman (Daan Theron) om 'n nuwe IT mpy (Technologic) te bestuur. Getroud met René en het 1 seun (Dewald). Woon tans in Durbanville, Weskaap.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne