Jan Badenhorst
Email: Jan.Badenhorst@wilgenhof.org

Wilgenhof 1987-1991
BA, Nagraadse Dipl in Vertaalkunde, Hons. Joernalistiek

Drie jaar by INTEC College gewerk as 'n redigeerder en vertaler. En verder by INTEC College gewerk as Produkbestuurder van verskeie groepe afstandsonderrig kursusse. Ek is steeds daar. Getroud met Amanda Van Eeden. Twee kinders, Lisa en Milan.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne