Theuns Laubscher
Wilgenhof 1987-1988
Direkteur van International Colleges Group (ICG). Werk al sedert 1992 vir dieselfde maatskappy. Verantwoordelik vir kursusontwikkeling. Getroud met Nicola Davies. Bly in Vredehoek in die Kaap. 1 dogtertjie (Helena).