Johann Liebenberg
Email: Johann.Liebenberg@wilgenhof.org

Wilgenhof 1989-1990
B.Ing (Meganies), Stellenbosch 1993

Woon in sonde saam met Annelise vir die afgelope 2 jaar. Produksiebestuurder by Aerodyne Advance Composites in Stellenbosch.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne