Reinhold du Randt
Email: Reinhold.duRandt@wilgenhof.org

Wilgenhof 1989-1992
BAgric Admin geswot, maar nooit klaargemaak nie.

Ek, my vrou en die kleinman bly al die afgelope 3 jaar in England. Werk vir 'n verpakkings maatskappy in Northampton as 'n Verkoops Bestuurder. Hoop om in einde 2006 weer terug SA toe te kom en iewers in die Kaap te kom afpak.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne