Wilgenhof 92-94
Ek werk in London vir Diageo (Guinness en UDV se parent company - so ek drink verniet)en as ek nie werk nie, maak ek my vrou gelukkig.