Gustav van der Merwe
Email: Gustav.vanderMerwe@wilgenhof.org

Wilgenhof 1992-1996
B.Ing (Meganies)

Eers op die steenkool myne my hande vuil gemaak, bietjie in Randburg gewerk, toe in Kaapstad en in Ottery gedraai en werk nou by AAT Composites in die Strand as projek ingenieur. Vlieg so af en toe oor die plek....dis nog steeds in sy moer!


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne