Wilgenhof 1993-1996
Getroud in 1998, daarna ses jaar in Amerika gaan swot - sonder 'n dag se eerlike werk. Twee jaar in Belgiƫ gewerk voor ek teruggekom het SA toe. Werk nou by die WNNR in Pretoria in 'n "remote sensing" groep.