Handri Conradie
Email: Handri.Conradie@wilgenhof.org

Wilgenhof 1993-1996
BSc Agric, Stellenbosch 1996; MSc, Oxford 1998

Na Stellenbosch is ek Engeland toe vir nagraadse studie en het daarna vir nog omtrent 'n jaar rondgeswerf in Europa. Terug in Suid Afrika is ek besig om 'n lewe te maak uit die landbou/voedsel bedryf. Ek is voltyds betrokke by 'n vrugte bemarkings maatskappy met die naam "Colors" in die Paarl. Contrary to popular belief voer ons geen vye uit nie. En op die sideline boer ek saam met Perske op ons familieplaas, Koelfontein, by Ceres.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne