Jean Viljoen
Email: Jean.Viljoen@wilgenhof.org

Wilgenhof 93-94
B Ing (Elektronies)

Ek het so drie jaar lank petrol uit poep gemaak by SASOL op Secunda. Ek het nie veel van die petrol gesien nie, maar baie van die poep geruik. Ek is tans by 'n ontwikkelings firma in Paarl. Ons dink stuff uit wat jou lewe beter maak (en poep is nie 'n by produk nie) Sel nr 082 465 4794


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne