Wilgenhof 1995-1998
Wat maak ek nou ? Ek check jou van die anderkant van die screen af en maak seker dat jy heilsame rekenaargewoontes het. Gedurende die dag werk ek egter in Taiwan en gaan so af en toe op tropiese eiland vakansies.