Christiaan "Kronik" Krone
Email: Christiaan.Krone@wilgenhof.org

Wilgenhof 2002-2004
B.Comm (Bemarkingsbestuur) / Hons (Ondernemingsbestuur)

Ek chill dit uit by die huis en werk van die huis af. My kamer en my kantoor is 5 meter van mekaar af, so traffic is nogal heavy in die oggend. Ek mis kwottie en Jonkershoek. Bring die 105 reunie.

Jou email werk nie! Stuur asb. jou email adres na webmaster@wilgenhof.org


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne