David Marais
Email: David.Marais@wilgenhof.org

Wilgenhof 2007
NDREE (Eiendoms Waardeuring), Unisa 2007

Ek is seker die ou man wat die kortste in Willows was. Ek het na skool deur Unisa begin swot en atletiek in Engeland gaan doen vir 2 jaar. Het toe met my trugkeer n draai kom maak in Stellenbocsh. Was tot na die Junie 07 eksamen in die koshuis (dis tot waar my beurs gestrek het). Ek is nou n profesionele eiendoms waardeurder en bly op Piketberg. Dit is hoever die storie tot nou is.


Wilgenhof Home | Lys van Oumanne