Wilgenhof 2007
Het op Tukkies my graad gekry, na my rugby-loopbaan by die Bulle nie uitgewerk het nie...Werk nou vir Corporate Industrial and Risk Consultants, waar ons spesialiseer in "workmans compensation", en vir maatskappye moer baie geld spaar!!!! Het nog nie kinders of 'n vrou nie, maar my seuns gaan verseker moet Willows toe!!!!!!