OMSET:
Ou Manne Se Eie websiTe
Hierdie is die web site van Oumanne van die Plek.

Die onderhouers is Oumanne van die Plek, Vlakfloors Schreüder (1979-1986) en Chris du Toit (1978-1983).

Dis nog minder as 'n jaar tot die groot reunie van 2003, en die idee van hierdie web site is om Oumanne oor die wêreld saam te bring en met mekaar en Die Plek in kontak te hou.

Die web site het twee dele:

  1. Die webbladsye
  2. E-mail

Die webbladsye is vir fotos soos die een op die voorblad (maar ons moenie uitpraat nie). Die email is 'n manier vir Oumanne om mekaar te kontak.

Die web site is nog maar baie primitief. Vlakfloors sal solank die goed opsit en email vir elkeen wat vra opstel totdat die hoeveelheid werk te veel word en dan sal dit die moeite werd is om die hele besigheid outomaties te maak.

Wat die website uit bestaan hang af van die Oumanne. Stuur voorstelle, fotos of wat ook al na Vlakfloors en Chris by webmaster@wilgenhof.org

As jy wil kan jy jou email ook deur hierdie web site kry. Email word eenvoudig aangestuur. Byvoorbeeld, ek kry my email by vlakkies@colorado.edu, so vlakfloors@wilgenhof.org word aangestuur na vlakkies@colorado.edu. Die wilgenhof.org email adress is net vir gemak. Sou my email verander na koos@koekemoer.com, sou ek net die verandering by wilgenhof.org en email vir vlakfloors@wilgenhof.org word dan aangestuur na die nuwe adress. Jou email volg jou dus as jy van work of ISP verander.

Wat ek in gedagte het is dat ons bladsye opsit vir elke jaargroep, en vir elke Ouman goed soos naam en wat hy now doen daar by. Ek het genoeg plek dat elke Ouman wat wil sy eie persoonlike web page kan op sit, georganiseer per jaargroep. Ek dink dit sal bakgat wees om 'n eenvoudige bladsy vir elke Ouman te kry en te sien hoe hy nou lyk en wat hy doen.

Maar op die ou end is hierdie die Oumanne se web site. Laat weet wat jy hier wil sien. Stuur email na webmaster@wilgenhof.org en laat weet wat jy dink!

This is the web site of Oumanne van die Plek.

The site is run by Oumanne van die Plek, Vlakfloors Schreüder (1979-1986) and Chris du Toit (1978-1983).

It is less than a year until the big reunion of 2003, so the idea is to use this web site to gather Oumanne from around the world and keep them in touch with each other and Die Plek.

There are two parts to this web site:

  1. The web pages
  2. Email

The web pages are intended to display memorable pictures like the one shown on the front page (maar ons moenie uitpraat nie). The email is intended to provide a means by which Oumanne can stay in contact.

For now, the site is pretty primitive. Vlakfloors will post submissions and set up the email by hand until the volume becomes large enough to automate the process.

What goes on this web site is up to die Oumanne. Please send suggestions, pictures, whatever to Vlakfloors en Chris at webmaster@wilgenhof.org

If you want, you can get email on this site also. Email will simply be forwarded to where you normally get your email. For example, I get my mail at vlakkies@colorado.edu, so vlakfloors@wilgenhof.org gets forwarded to vlakkies@colorado.edu. The wilgenhof.org email addresses is simply for convenience. If my email should change to koos@koekemoer.com, I change the entry on wilgenhof.org and mail to vlakfloors@wilgenhof.org gets forwarded to the new address. Your email follows you as you change ISPs or jobs.

Finally, I have in mind that we put up pages by year group, and on it post information like name and current activities. We have disk space to even have a page for every Ouman that wants to put up a personal web page, which we can then link to from the year group page. I think it would be very interesting if we can have a small page for a bunch of Oumanne so we can see what they are up to now.

But as I started out to say, this web site belongs to die Oumanne. Let us know what you want on it. Send email to webmaster@wilgenhof.org and tell us what you think!


Home | Lys van Oumanne